En dis al . . .
Add comment August 26, 2009
Liewe tannie Malkoei . . . oor vakansie, see en Kersvader . . .

Liewe Tannie Malkoei
My ma sê tannie gaan saam met tannie BB see toe. Sonder oom Plasie! Alafelala! Het tannie Malkoei darem vir oom Plasie gevra eers? En hy het ja gesê? Oom Plasie is dan darim baie dierbaar, nê tannie Malkoei? Gaan tannie nie baie na hom virlang nie? Ek weet ek sal as ek so ‘n oulike man soos oom Plasie gehad het. Tannie Malkoei sal vir oom Plasie ook op vakansie moet vat dan kan hy bietjie rus.
Tannie Malkoei moet liewirs tannie se eie grafie saam vat. Ek hoor tannie BB gaan vir tannie Malkoei begrawe in die sand. Ek moes dit seker nie gehoor het nie want my mamma het my gestuur om te gaan speel en sy doen dit net as hulle iets wil gesels wat ek nie mag hoor nie. My mamma sê kleine muisies het grote ore. Issit so tannie Malkoei? Ek het al probeer kyk na die muise in die skuur, maar hulle hartloop te vinnig en wil nie kom as ek hulle roep nie. Al gee ek vir hulle kaas. Hou muise dan nie so baie van kaas nie tannie Malkoei? Al my storie boeke het prenkies van muise wat kaas eet. Miskien hou plaas muise nie van kaas nie.
Ek het ‘n blou emmertjie en rooi gravie waarmee ek altyd op die stand speel. Ek bou kastele. En dan sit ek skulpies en klippies op my kasteel dan lyk dit mooi. Maar die volgendi dag is al my bouwerk weg want die see het dit weggespoel met hoog water, sê my pa. Ek weet nie lekker hoe lyk hoog water nie, tannie Malkoei. Water is dan altyd plat? Die grootmense praat baie snaaks.
Weet tannie Malkoei wat? Raai. Nee man, raai weer. Dis amper Kersfees!!!!!!!!!!!!!!! Ek wonder of ons nou al vir Kersvader ‘n briefie kan skryf hê tannie Malkoei? Dink jy dis te vroeg? Maar ek wil eerste wees sodat die elfies solank aan my persente kan begin werk. Laas jaar het ek ook vir Kersvader ‘n briefie geskryf maar ek dink dit was te laat want hy het nie my briefie gelees nie. My ma sê baaaaaaaaie kinders stuur vir Kersvader brievies vir Kersfees. Ek het gevra virri viets en ‘n hondkie en ‘ n kuikin en ‘n Barbie en ‘n Spidirman en ‘n hantsak en ‘n tediebeer. Maar al wat ek gekry het was vetkryt en babbels en boeke en klere en sikke ander pop met rooi hare.
Ek en die plaashonde het lekker met die babbels gespeel tannie Malkoei. Ek het dit geblaas en dan hap hulle dit. En dan nies hulle van die babbels.
Ek sal my mamma vra sy moet vir jou my grafie en emmertjie leen tannie Malkoei. Dan kan jy lekker op die strand speel. Maar jy moet julle weer terug stuur hoor tannie Malkoei, ek wil weer met hulle speel as ons see toe gaan. Ek het vir tannie ‘n prenkie van ‘n kasteel geteken sodat tannie kan sien hoe dit moet lyk.
Nou is my hand eers moeg en ek sal later weer skryf. Lekker vakansie hou tannnie Malkoei en kom gou terug na oom Plasie toe hoor!
Liefde
Pokkeljonsie
3 comments August 6, 2009
WTF???
*”Every morning there’s a halo hangin
from the corner of my girlfriend’s four post bed
I know it’s not mine but I’ll see if I can use it for
the weekend or a one-night stand“
Excuse me? WTF?
* Sugar Ray’s Every morning
1 comment July 13, 2009
Maybe the light at the end of the tunnel, will not be a (gravy) train . . .
In ANC today:
“We cannot continue to allow our new democratic state to be indistinguishable from the previous such that national democracy would seem pretty much like apartheid and thus be equally doomed. To succeed in combating corruption, it is not enough that people should fear the law and punishment; they must also be ethical and possess the ethos that makes corruption fail to thrive.
We must inculcate a culture of hard-work in society as a whole; and the leadership must lead by example. At the same time, we must strive to achieve a balance and harmony between both material and spiritual needs.”
Nê?
MC
2 comments June 9, 2009
The smell of a wet cow . . .

For the last 2 weeks, the boiled water from the kettle at work smells like cow . . . wet cow. I smell it in my coffee cup as well.
Strange.
Krista
13 comments May 27, 2009
Bravo Rosalind Franklin!
Ek wens ons kon hierdie in die koerant en op die TV-nuus verkondig.
Veral hierdie stukkie:
“* Sorg dat jou baba en kind al sy entings kry. Dit is lewensnoodsaaklik. Die nuwe mode om kinders nie te ent nie, omdat dit glo outisme veroorsaak is nonsens. Wil ons pokke en polio terughe? Kinders kan nie outisme “kry” nie, hulle word daarmee gebore, omdat dit geneties is.”
Julle kan meer lees hier: http://rosalindfranklin.wordpress.com/2009/05/24/10-wenke/
Dankie Rosalind.
Krista
2 comments May 25, 2009
K’baai Marattie . . .
Maart 1992 – Mei 2009
Daar is nog gans en al te veel trane in my woorde, ek sal annerdag vir/oor jou skryf.
Sag slapies Marattie.
3 comments May 20, 2009
DMM: what Napoleon was hiding in his jacket . . .
Q: What the heck WAS Napoleon hiding under his jacket??

A: His pet hamster of course!
(Another popular (though off the beaten track) answer is: the tip of his manhood! Where else would you store it in those pant(yhose)s?)
Madam MC
6 comments May 7, 2009
DMM: offering Einstein a penny for his thoughts . . .
Q: Do you think Einstein would have been insulted if you offered him a penny for his thoughts??

A: Yes, I think so. He probably would have preferred a few dollars.
MMC
Add comment May 7, 2009
